Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:39 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ongesuurde brood gebak van die deeg wat hulle saamgebring het uit Egipte. Daar was nie suurdeeg in die brood nie, want die Egiptenaars het hulle uit Egipte weggejaag en daar was nie tyd om padkos te maak nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:39 in konteks