Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:19 Bybel vir Almal (ABA)

Sewe dae lank mag daar nie suurdeeg in julle huise wees nie. As iemand brood of iets anders eet wat suurdeeg in het, dan moet julle hom afsny van die volk. Julle moet hom afsny as hy iemand is wat in die land gebore is, en ook as hy ’n vreemdeling is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:19 in konteks