Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 1:20-21 Bybel vir Almal (ABA)

God was goed vir die twee vroedvroue. God het vir hulle kinders gegee omdat hulle gehoorsaam was aan Hom. Die Israeliete het baie geword, hulle het ’n sterk volk geword.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 1

Kyk Eksodus 1:20-21 in konteks