Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 1:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die Israeliete baie swaar laat kry en hard laat werk. Die Israeliete moes stene maak van klei en hulle moes in die grond werk. Die Egiptenaars het hulle soos slawe laat werk. Hulle was nie jammer vir die Israeliete nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 1

Kyk Eksodus 1:14 in konteks