Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 1:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. Hier is die name van Jakob se seuns wat saam met hom na Egipte gekom het. Elke seun se huisgesin het saam met hom gekom:

2. Ruben, Simeon, Levi en Juda,

3. Issaskar, Sebulon en Benjamin,

4. Dan, Naftali, Gad en Aser.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 1