Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:28 Bybel vir Almal (ABA)

As U hulle laat sterf, dan sal die mense van die land waaruit U ons gebring het, sê: “Die Here kon hulle nie bring na die land wat Hy vir hulle belowe het nie, en Hy het hulle uitgebring om hulle in die woestyn te laat sterf omdat Hy hulle haat.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:28 in konteks