Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:23 Bybel vir Almal (ABA)

En julle was opstandig teen die Here toe Hy julle gestuur het van die stad Kades-Barnea en toe Hy vir julle gesê het: ‘Gaan vat die land wat Ek vir julle gee.’ Maar julle het nie geglo dat Hy sal doen wat Hy belowe het nie en julle het nie gedoen wat Hy gesê het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:23 in konteks