Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gekyk en toe sien ek julle hét die sonde gedoen teen julle God die Here. Julle hét vir julle ’n kalfbeeld gemaak, julle hét gou opgehou om te lewe soos die Here vir julle gesê het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:16 in konteks