Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:7 Bybel vir Almal (ABA)

Want julle God die Here bring julle na ’n goeie land. Dit is ’n land waar daar baie water is, daar is riviere en fonteine en diep water wat uit die berge én uit die valleie kom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8

Kyk Deuteronomium 8:7 in konteks