Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:19-20 Bybel vir Almal (ABA)

19. As julle nou regtig julle God die Here vergeet en julle gaan dien ander gode en julle buig voor hulle, dan waarsku ek nou vir julle: Julle sal almal sterf, dit is seker.

20. As julle ongehoorsaam is aan julle God die Here, dan sal julle sterf soos die volke wat Hy laat sterf het om plek te maak vir julle.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8