Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Julle moet gehoorsaam wees aan al die wette wat ek vandag vir julle gee. As julle dit doen, dan sal julle lewe en julle sal baie word. Julle sal die land vir julleself gaan vat, die land wat die Here vir julle voorvaders belowe het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8

Kyk Deuteronomium 8:1 in konteks