Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:19 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het self gesien hoe julle God die Here daardie mense laat swaarkry het. Julle het die tekens en die wonderwerke en sy groot krag gesien, Hy het dit gebruik om julle uit Egipte te bring. Julle God die Here sal dieselfde doen met al die volke vir wie julle bang is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:19 in konteks