Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 7:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal vir julle meer seën as vir ander volke, elke man en vrou sal kinders kan kry, elke koei sal kalwers kan kry en elke skaap-ooi en bok-ooi sal lammers kan kry.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 7

Kyk Deuteronomium 7:14 in konteks