Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:7 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir Josua geroep en hy het voor al die Israeliete vir Josua gesê: “Jy moet sterk en dapper wees, want dit is jý wat saam met hierdie volk moet gaan na die land wat die Here belowe het om vir hulle voorvaders te gee, jý moet vir hulle die land gee, dit sal hulle land wees.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:7 in konteks