Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:29 Bybel vir Almal (ABA)

want ek weet dat julle ná my dood baie verkeerd sal doen en sal ophou om te lewe soos ek vir julle gesê het. Julle sal in daardie tyd baie swaar begin kry omdat julle dinge sal doen waarvan die Here nie hou nie. Julle sal Hom hartseer maak met die dinge wat julle sal doen.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:29 in konteks