Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:21 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer dit dan baie sleg gaan met hulle, dan sal hierdie lied die getuie wees teen hulle, want hulle nageslag sal die lied onthou. Ja, Ek het die Israeliete nog nie gebring na die land wat Ek vir hulle belowe het nie, maar Ek weet wat hulle vandag dink.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:21 in konteks