Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal dan baie kwaad word vir hulle. Ek sal hulle los en Ek sal hulle nie wil sien nie. Dan sal dit sleg begin gaan met hulle, hulle sal baie swaar begin kry. En dan sal hulle sê: ‘Dit gaan sleg met ons omdat ons God nie by ons is nie.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:17 in konteks