Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 31:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet luister, jou tyd om te sterf is naby. Roep vir Josua en kom staan in die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn, sodat Ek vir Josua kan sê wat hy moet doen.”Moses en Josua het toe voor die tent gaan staan waar die Here aan die Israeliete verskyn.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 31

Kyk Deuteronomium 31:14 in konteks