Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:20 Bybel vir Almal (ABA)

Julle manne moet saam gaan veg totdat die Here ook die ander Israeliete laat wen het teen al hulle vyande. Dan kan hulle die land vat wat julle God die Here vir hulle gee, dit is die land wes van die Jordaan-rivier. Daarna kan julle terugkom na die grond wat ek vir julle gegee het, elkeen kan na sy eie grond kom.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:20 in konteks