Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het ook die Jordaan-vallei vir hulle gegee, die Jordaan-rivier en die grond langs die rivier. Dit was van die Gennesaret-meer tot by die see in die Jordaan-vallei, die Sout-see. Dit was onderkant die Pisga-berg langs die oostekant.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:17 in konteks