Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek het ’n stuk van die land wat ons in daardie tyd gevat het, vir die Ruben-stam en die Gad-stam gegee. Dit was die stuk land tussen die stad Aroër langs die Arnon-vallei tot by die helfte van die Gilead-berge en die stede daarin.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:12 in konteks