Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 27:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet al die woorde van hierdie wet op die klippe skryf wanneer julle oor die Jordaan-rivier gegaan het om in die land in te gaan wat julle God die Here vir julle gee. Dit is ’n land waar daar baie melk en heuning is. Die Here, die God van julle voorvaders, het dit vir julle belowe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 27

Kyk Deuteronomium 27:3 in konteks