Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 27:15 Bybel vir Almal (ABA)

‘Ons vervloek elke persoon wat ’n beeld maak en wat dit dien waar niemand anders dit sien nie. Die Here haat dit. ’n Beeld is iets wat ’n ambagsman maak.’ En die hele volk moet dan sê: ‘Ja, dit sal so wees.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 27

Kyk Deuteronomium 27:15 in konteks