Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna moet jy begin praat, jy moet sê waar jou God die Here dit kan hoor: ‘My voorvader was ’n Arameër wat rondgeswerf het. Hy het na die land Egipte gegaan, en hy en ’n klein groepie mense was daar vreemdelinge. Maar ons het daar ’n groot en sterk volk geword, ons is nou baie mense.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:5 in konteks