Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet gaan na die priester wat in daardie tyd daar sal wees, en jy moet vir hom sê: ‘Ek sê vandag hier waar die Here dit ook kan hoor: Die Here het vir ons voorvaders belowe dat Hy hierdie land vir ons sal gee, en ek het nou in die land gekom.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:3 in konteks