Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 26:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet jy daar by jou God die Here sê: ‘Ek het alles wat ek aan die Here moes wy, weggeneem uit my huis en ek het dit gegee vir die Leviete, die vreemdelinge, die weeskinders en die weduwees. Ek het gedoen wat U in al u wette gesê het. Ek was gehoorsaam aan al u wette, ek het u wette nie vergeet nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 26

Kyk Deuteronomium 26:13 in konteks