Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:19 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer jy jou koring afsny in jou koringland, en jy los ’n koring-aar in die land, dan mag jy nie teruggaan om die koring-aar te gaan haal nie. Jy moet dit daar los vir die vreemdeling en die weeskind en die weduwee. Dan sal jou God die Here dit goed laat gaan met alles wat jy doen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:19 in konteks