Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:14 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy mag nie die beloning hou wat ’n dagloner moet kry nie, dit maak nie saak of dit ’n arm Israeliet is wat niks het nie, of ’n vreemdeling wat in jou land woon in een van jou stede nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:14 in konteks