Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “’n Man trou miskien met ’n vrou, maar hy hou later nie meer van haar nie omdat hy uitgevind het dat daar iets verkeerd is met haar. Dan moet hy vir haar ’n skeibrief skryf en hy moet dit vir haar gee en sê sy moet weggaan uit sy huis.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:1 in konteks