Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 21:5 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet die priesters van die nageslag van Levi nader kom, want julle God die Here het hulle gekies om vir Hom te werk en om te sê dat Hy mense sal seën. Daardie priesters moet oordeel wanneer mense twis en mekaar seermaak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21

Kyk Deuteronomium 21:5 in konteks