Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 21:23 Bybel vir Almal (ABA)

Dan mag sy lyk nie in die nag aan die paal bly hang nie. Julle moet hom dieselfde dag begrawe. Julle moet dit doen, want God het die persoon vervloek wat aan die paal hang. Julle mag nie die grond ontwy wat julle God die Here vir julle gee om aan julle te behoort nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21

Kyk Deuteronomium 21:23 in konteks