Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 21:21 Bybel vir Almal (ABA)

“Dan moet al die mans van die stad die seun doodgooi met klippe. Julle moet al die dinge wat sleg is, wegvat tussen julle. Al die Israeliete sal daarvan hoor en hulle sal bang word.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21

Kyk Deuteronomium 21:21 in konteks