Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 21:17 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, hy moet wys dat hy weet dat die oudste seun twee maal meer moet erf as die ander seun, ook as hy die seun is van die vrou van wie hy nie so baie hou nie. Hoekom? Want die oudste seun is sy eerste kind, en hý moet die regte van die oudste seun kry.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21

Kyk Deuteronomium 21:17 in konteks