Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 20:18 Bybel vir Almal (ABA)

As julle dit nie doen nie, dan sal hulle vir julle leer om al die dinge te doen wat hulle vir hulle gode doen. Die Here haat daardie dinge, julle moenie sonde doen teen julle God die Here nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 20

Kyk Deuteronomium 20:18 in konteks