Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Maar die Here het vir my gesê: ‘Julle moenie die mense van Moab aanval nie, julle moenie oorlog maak teen hulle nie, want Ek sal nie ’n stuk van hulle land vir julle gee nie. Ek het die land Ar vir die nageslag van Lot gegee.’ ”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:9 in konteks