Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle God die Here het dit goed laat gaan met alles wat julle gedoen het, Hy het vir julle gesorg in hierdie groot woestyn. Julle God die Here was altyd by julle hierdie 40 jaar, julle het genoeg gehad van alles.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:7 in konteks