Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:36 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was nie ’n stad wat te sterk was vir ons nie. Ons God die Here het alles vir ons gegee, van die stad Aroër op die kant van die Arnon-vallei en die stad in die vallei, tot by die land Gilead.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:36 in konteks