Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:28-29 Bybel vir Almal (ABA)

Jy kan kos en water aan ons verkoop om te eet en te drink. Jy moet net sê dat ons deur jou land mag loop totdat ons deur die Jordaan-rivier kan gaan na die land wat ons God die Here vir ons gee. Die nageslag van Esau wat in die land Seïr woon en die Moabiete wat in die land Ar woon, het gesê ons mag deur hulle lande loop.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:28-29 in konteks