Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het dieselfde gedoen vir die nageslag van Esau. Hy het die Goriete laat sterf, en die Edomiete het toe die land gevat en daar gaan woon. Hulle woon nou nog daar.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:22 in konteks