Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:19 Bybel vir Almal (ABA)

dan sal julle naby die Ammoniete kom. Maar julle moenie vir hulle aanval en oorlog maak teen hulle nie, want Ek sal nie vir julle ’n stuk van die land van die Ammoniete gee nie, Ek het dit vir die nageslag van Lot gegee.’ ”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:19 in konteks