Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Goriete het voorheen in die land Seïr gewoon, maar die nageslag van Esau het hulle oorwin en doodgemaak en het in hulle plek gaan woon. Die Israeliete het dieselfde gedoen met hulle vyande in die land wat die Here vir hulle gegee het.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:12 in konteks