Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 19:6 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand wil vlug en daar is nie ’n asielstad naby nie, dan sal die naaste familielid van die persoon wat dood is, miskien die man wat hom doodgemaak het, kan volg en vang en hy sal die man doodmaak voordat hy by die asielstad kan kom. En dit sal nie reg wees nie, want die man was nie voorheen die persoon se vyand nie, hy moenie sterf nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19

Kyk Deuteronomium 19:6 in konteks