Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 18:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sal nou ander volke se grond gaan vat, daardie volke luister na mense wat sê hulle weet dinge wat ander mense nie kan weet nie, hulle luister na waarsêers, maar julle mag dit nie doen nie, julle God die Here wil nie hê dat julle dit moet doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 18

Kyk Deuteronomium 18:14 in konteks