Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 18:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Die priesters van die nageslag van Levi, die hele Levi-stam, het nie ’n stuk van die land gekry saam met die ander Israeliete nie, hulle het nie grond gekry wat hulle eie grond is nie. Hulle mag die vuur-offers eet wat aan die Here behoort.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 18

Kyk Deuteronomium 18:1 in konteks