Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moenie suurdeeg eet saam met die Paasfees-offer se vleis nie. Jy moet sewe dae lank ongesuurde brood eet saam met die vleis. Hierdie brood sal jou laat onthou dat julle swaargekry het toe julle vinnig uit die land Egipte moes gaan. So moet jy altyd die dag onthou toe julle uit Egipte gegaan het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16

Kyk Deuteronomium 16:3 in konteks