Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:20-22 Bybel vir Almal (ABA)

20. Julle moet reg doen, julle moet nét reg doen, sodat julle kan aanhou lewe in die land wat julle God die Here vir julle gee.”

21. “Julle mag nie vir julle gewyde pale in die grond plant by die altaar wat julle vir julle God die Here maak nie.

22. Julle mag nie klip-pale in die grond plant nie, die Here haat dit.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16