Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Jy moet die maand Abib onthou. Jy moet die Paasfees vir jou God die Here vier, want jou God die Here het julle in die maand Abib uit Egipte gebring, in die nag.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16

Kyk Deuteronomium 16:1 in konteks