Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:7 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle mag nie die vleis eet van diere wat herkou maar wat nie gesplete hoewe het nie, ook nie die vleis van diere wat gesplete hoewe het maar wat nie herkou nie. Kamele en hase en dassies herkou maar hulle het nie gesplete hoewe nie. Hulle is onrein vir julle.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:7 in konteks