Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:26 Bybel vir Almal (ABA)

Daar mag julle dan alles koop wat julle wil hê: beeste, skape, bokke, wyn, bier, enige iets wat julle wil hê. En dan moet julle eet en feesvier daar waar julle God die Here dit kan sien, julle en julle huisgesinne.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:26 in konteks