Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:24 Bybel vir Almal (ABA)

Maar miskien is daardie plek te ver van julle, die plek wat julle God die Here sal kies om daar te woon, en miskien kan julle nie die tiendes daarnatoe dra nie, die tiendes van die dinge waarmee julle God die Here julle geseën het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:24 in konteks